top of page

About Us

Welkom by 3 Beertjies kleuterskool.

 

Waar ons kleuters speel-speel groot word. Ons is geleë in die rustige woonbuurt Lynnwood in Pretoria,reg oorkant Laerskool Lynnwood.

3 Beertjies kleuterskool  is ‘n veilge stimulerende omgewing vir babas en kleuters van die ouderdom 3 maande tot 5 jaar.

Dit is ‘n liefdevolle huis weg van die huis af. Kleuters word met hope liefde en geduld versorg en onderrig.

 

Ons het ‘n Christelike waarde sisteem. Gekwalifiseerde onderwyseresse en opgeilde assistente pas ‘n uitkoms gebasseerde leerplan toe.

 

Babas en kleuters kry gebalanseerde maaltye by die skool.

 

Kyk gerus na die res van ons webblad vir meer inligting.

 

Groete Sue-Rhyna en Annelize

Nuus / News

Nuus Briewe / News Letters

12:00 PM

School Closes / Skool Sluit

Geseënde Kersfees aan elke 3 Beertjie maatjie en gesin.

 

Merry Christmas to every 3 Beertjie friend and family.

Jan 05, 2016

06:45 AM

School Begins / Skool Begin 2016

Welkom terug! Hoop jy is goed uitgerus en gereed om die Nuwe Jaar aan te pak.

 

Welcome back! Hope you are well rested well and ready to start the New Year

Please reload

bottom of page